Kyk wie gaan saamstap - Klik hier
Wil jy nog registreer? Klik hier
* 11177 mense het geregistreer
9:00 - Noord-Kaap: Upington | TLU SA se virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde het sopas begin. Deel jou vordering met die hutsmerk #plaasstap #plaaslewens #tlusa
10:30 - Noord-Kaap: Upington | Noord-Kaap: 39 moorde in 81 aanvalle
12:00 - Wes-Kaap: Paternoster | Wes-Kaap: 96 moorde in 252 aanvalle
13:30 - 1000km | Ons stappers het die 1 000km-merk by Kaap Agulhas verbygesteek. Hierdie getal verteenwoordig 1 000 plaasaanvalle wat gesinne en werkers op plase se lewens uitmekaar geskeur het.
15:30 - Oos-Kaap: Port Elizabeth | Oos-Kaap: 152 moorde in 254 aanvalle
17:30 - KwaZulu-Natal: Durban | KwaZulu-Natal: 323 moorde in 563 aanvalle
21:00 - Halfpad | Halfpad by Richardsbaai met meer as 2 700km en die herinnering aan 2 083 plaasmoorde agter ons.
21:30 - Vrystaat | Vrystaat: 220 moorde in 603 aanvalle
22:00 - Mpumalanga: Mahikeng | Mpumalanga: 277 moorde in 950 aanvalle
03:00 - Driekwart van die pad | Ons stap al vir 18 ure en is in Mahikeng. Ons dink aan die 5 530 gesinne en werkers wat slagoffers van plaasaanvalle was.
07:15 - Limpopo: Thohoyandou - Houtkruis | Limpopo: 228 moorde in 712 aanvalle
08:15 - Gauteng | Gauteng: 462 moorde in 1 188 aanvalle
08:45 - 100km oor | Ons is by Riemvasmaak in die Noord-Kaap en daar is nog net 100km oor.
09:00 - Dankie | Dis 24 uur en 5 530km later en TLU SA is terug in Upington waar ons virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde begin het. Ons sal nie ophou om vir ons boere se veiligheid op te staan nie. Dankie vir elke stapper se ondersteuning.
I got what you intend,bookmarked, very decent website.
We have to train and support our farmers.
Vir die BOERE
God se genade is onbeskryflik groot.. Pa en Ma, die is vir julle en vir elke boeregesin wat daardeur is en vir elke boeregesin wat nog vasstaan !!..Staan sterk.. ons loop saam vandag !!
Aan al die slagoffers van geweld, plaas aanvalle en moorde. Ek stap vandag vir julle, vir my skoon pa wat deur die geweld van n plaas aanval gemartel was. Vir al ons boere. Eks trots op ons boere. Genoeg is nou genoeg. Ons moet saam staan
In GEES EN GEDAGTES STAP EK SAAM VANDAG. ONS BOERE IS DIE VOEDSEL VERSKAFFERS, KAN NIE SONDER HULLE NIE. DIE MOORDE WORD TEN STERKSTE VEROORDEEL EN HET MY MINAGTING! HERE BEWAAR EN BESKERM ELKE BOER EN SY GESIN IN ONS LAND EN STUIT DIE BARBAARSE DADE TEEN ONS MENSE ASB? GENOEG IS GENOEG! ONS MOET SAAMSTAAN!!!DIS ÓÑŠ MENSE♡♡♡
Waverley, Pretoria
Baie dankie aan elke persoon wat sy naam op die lys geplaas het en saamstap Namens al ons boere se ek dankie Geen boete geen kos
Goeiemore almal
Onder die vaandel van Herdenkingsritte ondersteun ons hierdie virtuele optog op ‘n unieke manier.
Ons vra die perdegemeenskap om elkeen op sy plek waar hy homself bevind, 10km te perd te ry. Dit natuurlik nadat hy of sy op TLU-SA se webtuiste vir die optog registreer het.
Ons het ondersteuning en mense wat deelneem uit Orania, Jacobsdal, Paul Roux, Kleinfontein, Kameelfontein en so ver as Oos Londen in die Oos-Kaap.
Ons sal die vordering op sosiale media deel.
Groete
Theunis van Staden
Kameelfontein Pretoria
Goeie dag Theunis,jy is welkom om nog te registreer by http://www.stapsaam.co.za
Naboomspruit
Staan sterk boere. Rig voorentoe
Klerksdorp
Uit Bellville stap hierdie plaaskind met n onsterflike plaas-hart saam uit respek vir elke slagoffer en hul geliefdes, terwyl ek elke boer, sy/haar gesin en lojale werkers salueer met n ingebore trots as boer-kind! Mag Vader ons genadig wees en n einde bring aan hierdie afskuwelike onreg!!
Ons hart en gebede gaan uit na almal wat geraak is deur plaasmoorde en aanvalle. Ons moet saamstaan en saamwerk. Wees paraat, skakel in by veiligheidsgroepe, kry basiese opleiding indien moontlik. Dankie vir alle organisasies en individue wat so ‘n goeie werk doen i.t.v reaksie en bystand tydens die aanvalle.
Klerksdorp Noordwes
Windhoek Namibia
Brackenfell Suid
My hart bloei vir ons boere…
Witbank,Mpumalanga
Rustenburg, Noordwes
Vandag is daardie dag wanneer elke Afrikaner saam sal staan teen hierdie geweldige euwel wat ons Boeregemeenskappe teister. Ons twee is pensioenarisse maar ons leef elke tree saam met ons mense.Boere is die hartaar van ons gemeenskappe en verdien elkeen van ons se ondersteuning.
Annetjie – Benoni
Stop die plaas moorde die boere is belangrik vir die samelewing bring terug die doodstraf en geen borg vir plaas aanvallers nie ons reg stelsel vaal die wets gehoorsame burgers tyd vir saamstaan is nou. Jesus beskerm ons boere en blanke volk teen die bose aanvalle.
Rustenburg
Noordwes
Alta Clarence
Brits
Stel eise in teen die regering vir elke aanval en moord. Hulle versuim hulle plig.
Kry nie my man geregistreer nie. Alweer error boodskap op rekenaar. Geen registrasie link op foon, maar ons gaan nou stap.
Ons bid saam vir elke mens wat geraak word. Ons God is Groot..
Amen Danie!
Ons boere is die fondament van ons land. Ons staan op teen wreedaardigheid en waansin! Ons gebede is saam die slagoffers en families. God alleen gaan ons land red. Ons hoop en wag op Hom.
Hosea 4:6 “My volk gaan ten gronde weens ‘n gebrek aan kennis”
Ons het vergeet of ons weet nie dat ons elke dag die Bloed van Jesus 7 keer oor ons moet pleit nie, dat ons ELKE dag die wapenrusting moet aantrek nie en dat ons ELKE aand ‘n muur van Bloed en geloof om ons plase kan bid terwyl ons ‘n dubble laer van engele om ons huise gebied nie. Voor slaaptyd, bid deur die huis en gooi as op elke deur en venster en verseel dit met die Bloed van die lam, want ons oorlog is nie teen vlees en bloed nie maar die boste magte van die duisternis. Ek dink en bid vir elke boer, mag Jesus julle bewaar.
Port Elizabeth
Louis Trichardt
Ek stap saam vir elke Boer in ons land.
Hier uit Centurion. Ons bid vir julle en ons staan agter julle boere.
Sterk staan en saam staan mense.
Ons dra ons BOERE op in ons Gebede elke dag.
Vanuit Ramsgate. Natal
Dapper Stapper ! Swakopmund
Ons bid saam en staan saam! Schoemans van Centurion.
Ek dink aan al die plaasboere en hulle vrouens en kinders. Ek bid elke aand vir julle.
BURGERSFORT LIMPOPO
Ek stap saam en bid vir die veiligheid van alle boere, vroue en kinders. Here beskerm ons en hou onheil van ons weg. My hart treur oor die wreedheid en sinneloosheid van die moorde.
Meyerton
Riversdal
Vaal Driehoek
Gauteng
Meyerton, Vaal Driehoek, Gauteng
My hart, gees, omgee saam met al my mense! Laat Yahweh se wil geskied, Sy Naam verheerlik word in ons land, ons lewens, ons volk se toekoms. Laat Sy genade en Geregtigheid ons omvou….. Amein
Started our walk in Nchalojust now
Ons stap saam vanuit Boekenhoutskloof, Cullinan!
Ek stap vandag saam vir beskerming van ons boere en ons onskuldige Suid Afrikaners – Mag Die Here ons behoed, en bid dat die regering sal opstaan teen die geweld.
Belinda
Ons dra al die boere en hul gesinne op aan ons hemelse Vader, bid vir hul veiligheid en paraatheid
Ek was 75 toe ek aangeval en geskiet was deur 3 barbare. Met die hulp van bo het ek goed daarvan afgekom.
ROODEPOORT STAP SAAM
MORELETAPARK Pretoria
Jan en Elize Coetzer stap saam vir ons boere
Ons stap saam uit Reddersburg, in en rondom die plaas
Goeie middag almal, ons stap saam vir ons boere in geloof met die gelofte in ons hart en ons bid ons Almagtige Hemelse Vader se Hand oor elke boer en afrikaner volk dat Hy ons sal beskerm waar ook al ons vandag sal beweeg en spesiaal vir elke boer wat tans werk om ons land te kan voed. Dankie boere ons waardeer elkeen van julle. #100%boerenooi
Dankie aan almal wat vandag saam met elke boer stap
Vir die boere
God seen julle en ek pleit elke boer onder die bloed van Jesus
Ek stap saam in gees en gedagtes. My hart gaan aan elke boere familie wat al iemand op so wreede manier verloor het
GENOEG IS GENOEG
Hierdie. Boodskap is vir elke boeregesin wat daardeur is en vir elke boeregesin wat nog vasstaan !! Hierdie boodskap is vir elke boer en elke ondersteuner. Dankie!
God se genade is onbeskryflik groot !!
Staan Sterk!!
Boere wees paraat dra julle vuurwapens, my hart bloei vir julle, ek bid vir julle
Dink elke dag aan ons boere. Ek skakel op gereelde basis met hulle. Goeie mense. Sout van die aarde. Hardwerkend. Kos op ons tafels. Alle mense verdien respek en veiligheid. Ons bid en glo dat die plaasmoorde sal afneem en heeltemal stop. In Jesus naam.
Hierdie is vir alle boere en ook vir Radio Suid Afrika wat TLU ondersteun. Julle is awesome ❤️
Ons sê ook vandag dankie aan al die plaaswagte, boere, en instansies wat in al ons landelike gebiede help om gemeeskappe veilig te hou en na ure hulle tyd gee om te reageer op die noodroepe van ons boere.
Namakwaland. Vanrhynsdorp. Ons stap in die gees saam met elke Boere Afrikaner.
Hertzogville Vrystaat
Bloemfontein Freestate
Baie dankie aan almal wat saam stap. Met ons Almagtige Vader en saam staan sal ons oorwin.
Ons moet druk op regering plaas om komando soos voor 1990 op die been te bring.Ons loop saam vanaf Somerset-Oos
Abba Vader sien elke tree wat gestap word vir ons boere wat so gruwelik vermoor word in Suid Afrika. Hou U hand oor ons Boere asb Jesus. Vervloek elke vyand en verdryf alle bose planne wat daagliks teen ons mense gesmee word. Geen boer geen kos!!
Northwold, Randburg.
Met elke tree is al die boere, slagoffers in ons gebede. God is met julle
Stap saam uit eerbied vir hulle wat voor ons gestap het. Wat die prys betaal het. Stap saam met Jesus vir ‘n nuwe toekoms vir almal.
Ons stap in d dorp ter ondersteuning van hierdie veldtog. Inisiatiewe soos die is nodig om die probleem wereld wyd bekend te maak. Ons stap vir ons ouer en al d ander boere wat vermoor is.
Coowonga, Australie, Drie van ons stap elk 2km. Ons staan saam met julle vir elke Boer en sy gesin Elke lewe van hulle is kosbaar en onvervangbaar. Mag God ons gebede hoor vir hulle.
Pretoria
DANKIE!!! Mag GOD ons dierbare land in Sy GENADE omvou.
Pieter Bodenstein.
Pretoria Moot.
Ons Boere en Alle Suid Afrikaners kan saamstaan
I reckon something truly special in this website.
Some really great info, Gladiola I detected this. I’m not spaming. I’m just saying your website is AWSOME! Thank you so much! Please vist also my website.
Really nice design and good subject material. Please also check my website. I love cars!