Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier

Kyk wie gaan saamstap - Klik hier
Wil jy nog registreer? Klik hier

* 11177 mense het geregistreer

9:00 - Noord-Kaap: Upington | TLU SA se virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde het sopas begin. Deel jou vordering met die hutsmerk #plaasstap #plaaslewens #tlusa
10:30 - Noord-Kaap: Upington | Noord-Kaap: 39 moorde in 81 aanvalle
12:00 - Wes-Kaap: Paternoster | Wes-Kaap: 96 moorde in 252 aanvalle
13:30 - 1000km | Ons stappers het die 1 000km-merk by Kaap Agulhas verbygesteek. Hierdie getal verteenwoordig 1 000 plaasaanvalle wat gesinne en werkers op plase se lewens uitmekaar geskeur het.
15:30 - Oos-Kaap: Port Elizabeth | Oos-Kaap: 152 moorde in 254 aanvalle
17:30 - KwaZulu-Natal: Durban | KwaZulu-Natal: 323 moorde in 563 aanvalle
21:00 - Halfpad | Halfpad by Richardsbaai met meer as 2 700km en die herinnering aan 2 083 plaasmoorde agter ons.
21:30 - Vrystaat | Vrystaat: 220 moorde in 603 aanvalle
22:00 - Mpumalanga: Mahikeng | Mpumalanga: 277 moorde in 950 aanvalle
03:00 - Driekwart van die pad | Ons stap al vir 18 ure en is in Mahikeng. Ons dink aan die 5 530 gesinne en werkers wat slagoffers van plaasaanvalle was.
07:15 - Limpopo: Thohoyandou - Houtkruis | Limpopo: 228 moorde in 712 aanvalle
08:15 - Gauteng | Gauteng: 462 moorde in 1 188 aanvalle
08:45 - 100km oor | Ons is by Riemvasmaak in die Noord-Kaap en daar is nog net 100km oor.
09:00 - Dankie | Dis 24 uur en 5 530km later en TLU SA is terug in Upington waar ons virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde begin het. Ons sal nie ophou om vir ons boere se veiligheid op te staan nie. Dankie vir elke stapper se ondersteuning.
Deel met jou vriende: